Olivia Wilde

Olivia Wilde
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Maart 1984 (1984-03-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Olivia Wilde (gebore 10 Maart 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente TRON: Legacy (2010), The Words (2012), The Incredible Burt Wonderstone (2013), en The Lazarus Effect (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy